Houses For Sale

Plaas

Pragtige 85 ha plaas met baie potensiaal. 2 Huise, 2 woonstelle, Krale, store, Slagkamer, Kampe, Water. Alles wat jy nodig het. Vir meer inligtig kontak Andre 0825632512

Price : R 3.6 miljoen ohb

3 Slaapkamer huis

3 Slaapkamers met 2 badkamers en 2 motorhuise. 2 Staal afdakke en 2 Skadunet afdakke. 3x4m Houthuis. Moderne kombuis en mooi tuin met swembad en braai area.

Price : R 1 050 000

Ruim huis

Ruim 3 slaapkamer huis, met 2 badkamers, eetkamer, sitkamer, kombuis met n opwas. 2 Slaapkamer woonstel en n 1 Slaapkamer woonstel. 3 motorhuise wat 9 motors kan huisfes.

Price : R 800 000

Groot gesins huis

Groot gesinshuis met woonstel. 4 Slaapkamers met 2 badkamers. Groooot onthaalarea met deure wat heeltemal oopskuif na swembad. Ingeboude braai, moderne kombuis. 1 Slaapkamer woonstel. 2 Remote motorhuise. Lugversorgers.

Price : R 1 390 000

Lieflike bly huis

Lieflike 3 slaapkamer trek in en bly huis. Naby die Hoerskool. Vir meer inligting kontak Elmarie 0825692918

Price : R 950 000

Winskoop

3 Slaapkamers met 1 badkamer, sitkamer, kombuis, 1 motorhuis. Omhein met pallesades en skuifhek. Vir meer inligting kontak Elmarie 0825692918

Price : R 390 000

Mooi lapa

3 Slaapkamer huis met 2 badkamers. 1 Slaapkamer woonstel. Erf het die potensiaal om nog woonstelle te bou. Klipgooi vanaf Blou skool'. Vir meer inligting kontak Elmarie 0825692918

Price : R1 050 000

Business for sale Sole mandate

Location Location Location Best spot in town. Business for sale , Make it your business. For more info phone Elmarie 0825692918

Price : xxxxxxx

(4) Goeie Ligging

Hierdie 3 Slaapkamer, 2 Badkamer siersteen huis sit net op die regte plek vir die wat nie ver wil loop dorp toe nie of n besigheid te wil begin. Buitekamer met vol badkamer. Vir meer inligting kontak: Elmarie 0825692918

Price : R 950 000