Townhouses For Sale

Gesogde kompleks

Meenthuis in gesogde kompleks. 2 Slaapkamer, 2 Badkamer, Sit-eetkamer, TVkamer en onthaal area. 1 Motorhuis

Price : R 790 000 ohb

Netjiese 2 slaapkamer meenthuis

Netjiese 2 slaapkamer meenthuis met n studeerkamer en opwaskamer naby die Laerskool. Vir meer inligting kontak Elmarie 0825692918

Price : R 640 000

Moderne Meenthuis

Moderne 3 Slaapkamer meenthuis naby dorp gelee. 2 Badkamers met 2 motorhuise. Lae onderhoud tuin. Lugversorgers en ingeboude braai.

Price : R 850 000

Netjiese siersteen meenthuis

Netjiese siersteen meenthuis. 3 Slaapkamers met baie kaste. 2 Badkamers, 1 Motorhuis. Skuifhek

Price : R 580 000

Siersteen meenthuis

Siersteen meenthuis te koop by Laerskool. 2 Slaapkamers 2 badkamers en 1 motorhuis.

Price : R 550 000